Working Foreman/Snr Mechanic – Uitenhage – (OPS0015)

VOORMAN/SNR WERKTUIGKUNDIGE

UITENHAGE, OOS-KAAP

 

VEREISTES:

  • Ervaring om ‘n span te lei
  • Verstaan, volg en uitdeel van verbale instruksies
  • Algemene en Gevorderde “trouble shooting”
  • Moet take kan verrig wat fisiese gesondheid vereis
  • Kennis van gereedskap, materiaal, metodes ens van enjin herstelwerk
  • Kan veilig en effektief werk
  • SALARIS ONDERHANDELBAAR VIR DIE REGTE PERSOON

 

PLIGTE:

  • Diagnoseer, toets, aanpas en herstel van diesel/petrol voertuie
  • Toets bestuur vir meganiese en elektriese problem, gebruik standaard toets prosedures en diagnose toerusting
  • Herstelwerk en vervanging van foutiewe onderdele
  • Doen roetine en geskeduleerde dienste
  • Beheer van voorraad en nuwe aankope
  • Byhou van data oor herstelwerk en voorkomende onderhoud
  • Ander algemene werkswinkel pligte