Verkoopspersone – Telekoms Industrie – Gauteng – (SAL0003)

SOEK JY ‘N GELEENTHEID OM ‘N LOOPBAAN TE BOU?

VOLLEDIGE OPLEIDING – PRODUK EN VERKOOPSTEGNIEKE!

BENODIG VERKOOPSPERSONE IN GAUTENG!

 

IS JY:

– Energiek

– Professioneel

 

HET JY:

– Jou eie voertuig

– Geldige bestuurslisensie

– Eie selfoon

 

PLIGTE:

– Ontvang “leads”

– Maak afsprake

– Bekendstelling van produk

– Teken van kontrakte

 

MAKLIKE PRODUK OM TE VERKOOP:

– Groot besparings wat waarde bring vir jou kliënt

 

VERGOEDING:

Kommissie alleenlik – uitstekende kommissie struktuur met ekstra bonusse

 

WERKSURE: Flexi