Fleet Controller – Uitenhage – (OPS0017)

VLOOT KONTROLEERDER

UITENHAGE

 

OP SOEK NA ‘N GELEENTHEID OM ‘N LOOPBAAN TE BOU BINNE ‘N DINAMIESE, FINANSIëLE STABIELE, NASIONALE BESIGHEID?

 

KRITERIA SOOS VOLG:

  • Jong, energieke man met ‘n visie vir sy toekoms
  • Ongeveer 2 jaar werksondervinding
  • Bonus indien voorheen ‘n Vloot Kontroleerder
  • Rekenaarvaardig, baie goed met Excel
  • Verstaan die verantwoordelikheid van die posisie
  • Leer vinnig nuwe begrippe

 

PLIGTE:

  • Roete beplanning, monitering en “tracking” van voertuie
  • Gereelde opvolg met bestuurders om hul vordering te monitor
  • Rapporteer enige problem aan nagskof bestuurder
  • Monitor temperatuur van vries eenhede
  • Skofte verpligtend – sal in onderhoud bespreek word
  • Moet sommige naweke werk
  • Moet ‘n kaart kan lees
  • Salaris is R8500